Beste duet PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 07 December 2017 06:03
Untitled Document

Lizamè van Wyk en Rianè Muller van Laerskool Witpoort het 91% behaal vir hulle voorgraadse duet-klaviereksamen by Unisa. Hulle is genooi om aan Unisa se uitblinkerskonsert deel te neem en het die trofee vir beste laerskool junior klavierspelers by hulle musiekskool gewen. Rianè het die trofee vir die beste laerskool junior presteerder gewen.

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online