Graad sewes groet PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 07 December 2017 06:02
Untitled Document


Laerskool Witpoort se graad sewe-groep het op 6 November hulle laaste saalopening gehad. Claudè Swanepoel het ’n boodskap oor Dawid en Goliat oorgedra en elke graad sewe-leerling het ’n Bybel ontvang. Op die foto verskyn juffrou Anica en juffrou Christa saam met die graad sewes
Foto: Tanja Welthagen van Heyningen

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online