Sagtebal kampioene PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Thursday, 07 December 2017 06:01
Untitled Document

Twee sagtebal-spanne van Laerskool Tygerpoort is Tshwane-kampioene vir 2017. Die 0/10 en 0/12 meisie-sagtebalspanne het die sagtebalseisoen as kampioene afgesluit en vier van die skool se meisies is ook vir die Noord-Gautengspan gekies.


Gekies vir die Noord-Gautengspan, van links na regs: Ané Coetzee, Jana Minne, Milandi Scheepers
en Emmeri Coetzee

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online