Waterpyp lek maande lank PDF Print E-mail
News - Aktueel
Thursday, 07 December 2017 05:57
Untitled Document

’n Stukkende waterpyp by die Pretoria-Oos begraafplaas mors reeds maande lank kosbare water.

Stephan Oberholzer van Zwavelpoort vertel dat hy in Julie by ’n begrafnis was toe hy die lekkasie vir die eerste keer gesien het.


Die water loop al minstens vyf maande lank in die pad af
Foto: Stephan Oberholzer

“Daarna het ek elke week die begraafplaas besoek en was in die middel van November weer daar,” sê hy.

“Elke keer as ek daar kom, hoop ek dit sal reggemaak wees. Dit word egter nie reggemaak nie en die water lek steeds.”

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online