Unieke, eie tydskrif PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 07 December 2017 05:51
Untitled Document

Maxie Willemse van die Bronberg-gebied skryf:
Ek het vandag die nuwe Bronnie gelees. Baie dankie vir my brief wat geplaas is.

Die Bronnie is voorwaar ‘n wenner. Twee maal vantevore het julle my al gehelp. Die dag toe die African Grey weggevlieg het en julle kon help.

In 2016 het ek my krimpvarkies in die Bronnie adverteer met baie navrae. Daar het in die Maart 2016 uitgawe ‘n insiggewende artikel oor krimpvarkies verskyn wat baie goed nagevors was.

Dankie vir ‘n uitstekende, unieke, eie tydskrif.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online