Soek gedenkplate PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 07 December 2017 05:50
Untitled Document

Richard Nortje skryf:
Ek is geaffilieer met die Suid-Afrikaanse oorlogsgrafte projek en ek is op soek na enige foto’s van lyste name van die manne wat gesterf het in die Eerste en Tweede Wêreldoorloë wat dalk op ’n gedenkplaat by ’n skool uitgestal word.

Weet iemand van sulke gedenkplate? Kontak my by This e-mail address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it .

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online