Logiese wenke PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 07 December 2017 05:49
Untitled Document

Annemarie Bremner van ProAgri skryf:
Vertrou dit gaan goed en al is dit bietjie laat – geluk ook met julle verjaarsdag onlangs.

Ek wil graag ’n veiligheidsartikel in ‘ProAgri’ plaas en die artikel wat ao Wynand van der Merwe geskryf het in November se Bronberger is van die praktiesste en logiesste wat ek nog gesien het. Mag ek dit met die nodige erkenning aan Die Bronberger in ‘ProAgri’ gebruik?

Ons het Annemarie laat weet dat dit reg is om met die nodige erkenning te gebruik. – Red
 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online