Lewer diens PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 07 December 2017 05:49
Untitled Document

Hendrik Ver Loren van Themaat van Zwavelpoort skryf:
In die nuutste uitgawe wys julle planne van die beplande  PWV17-deurpad. Het julle moontlik ’n elektroniese groter weergawe? En kan ons een kry?

Sterkte verder met julle wonderlike tydskrif. Julle lewer ’n groot diens aan ons gemeenskap.

Ons het Hendrik laat weet dat ‘n groter kaart wat al die plotnommers op het, beskikbaar is op Bokamoso se webtuiste: http://b.bokamoso.net/index.php/services/project-maps/pwv-17.  As jy die skakel gevolg het sal jy sien dat daar ‘n pikswart kol op die kaart is. Hou aan om daarop te klik tot die individuele plotnommers sigbaar begin raak. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online