Kan nie wag nie PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 07 December 2017 05:48
Untitled Document

Antoinette Basson van die Rayton-omgewing skryf:
Soos gewoonlik kan ons en ons vriende nie wag om die nuutste Bronnie te kry nie. Ons en ons vriende het ’n reëling dat die een wat eerste daar is om ’n Bronnie te kry vir die ander ook moet saambring en by hulle huise aflewer. 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online