Doring in vlees PDF Print E-mail
News - Briewe
Thursday, 07 December 2017 05:46
Untitled Document

Esme Pieterse van Pretoria-Oos skryf:
Sommer net ’n doring in die vlees vanaand: Plekkies soos Woes Lekker is so pragtig, maar ai, die skrootwerf langsaan steek so af.

Langs die skroot is die informele verkopers nog erger. Kan die gemeenskap netheid daar versoek of maak mens vrede daarmee? Dit het tog ’n invloed op ons gebied.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online