Mark-wenners raap reuse pryse op |
|
|
News -
Ons Mense
|
Wednesday, 18 March 2009 07:44 |
Untitled Document
Die pryswenners van verlede jaar
se Gee Jou Gawe Kersmark is bekend
gemaak. Die Afghan Persiese mat ter waarde van R10 000
is gewen deur Estelle van Loggenberg.
Die Conti Quad motorfiets is gewen
deur Lyn Clark.
’n Tjek sal aan Alma Skool vir Leerders
met Gestremdheid, die liefdadigheidsorganisasie
wat gebaat het by verlede
jaar se mark, oorhandig word by hulle
Ubuntu Tee op 20 Maart.
 Finaliste in die Conti Quad kompetisie met die wenner, Lyn Clark, in die
saal. Links staan Francois Volschenk van Willow Way Spar, waar die
trekking gehou is, en Mariette Basson, Gee Jou Gawe organiseerder
 Agter van links na regs: Gee Jou
Gawe Kersmark organiseerders
Annatjie v Zyl, Marie Visser,
Mariette Basson en Corrie van
Niekerk. Voor: wenner van die
Persiese mat, Estelle van Loggenberg
|