Presteer op Olimpiade PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 21 November 2017 19:36
Untitled Document


Tygies Naudé Lourens, links, en Alexander Kruger, regs, het aan die Gautengse Sosiale Wetenskappe (SW) Distrik-Olimpiade deelgeneem en het ‘n tweede en eerste plek behaal. Alexander het ook ‘n tweede plek in die Gautengse Provinsiale Olimpiade behaal

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online