In vlei en berg PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 21 November 2017 19:30
Untitled Document

Cullinan-Bewarea het in Oktober ‘n skoolveldwagterskursus oor vleilande aangebied.


Die vang van watergoggas en vissies

Die kinders het die vleiland in die Edendalspruit by Delfsand deeglik gaan bekyk en het ‘n verskeidenheid watergoggas en vissies gevang en saamgeneem na die lesinglokaal om met vergrootglase te bestudeer.


In die berg, op soek na skerpioene

Hulle het op die laaste dag in die Magaliesberg na skerpioene gaan soek en is ná die tyd in spanne verdeel wat elk ‘n skerpioen met artikels wat voorsien is, moes opbou om te sien of hulle die skerpioen se anatomie verstaan.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online