Galoppende sukses PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 21 November 2017 19:28
Untitled Document

Laerskool Tygerpoort se perdryspan is as SANESA Tshwane-Noord se distrikswenners aangewys en hulle het ‘n algehele tweede plek in Gauteng en algehele tweede plek in Suid-Afrika behaal.


Van links na regs, eerste ry: Eva Holloway, Denique van Zyl en Majoleen Muller. Tweede ry: Stihan van der Waltt, Aiden du Plessis, Jana Joubert, Janike Joubert en juffrou Anika Dames. Derde ry: Samual du Plessis, Micah Sparkes, Simoné Botes, Luné Wessels, Lienke Barnard, Mia Dupper en Maia Nel. Vierde ry: Danielle Lambert, Karla Steenberg, Anakacia Curtis, Nicolai Sparkes, Cara van der Walt, Milandi Scheepers en Lara Holloway

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online