Witties wys hoe ware gees lyk PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 21 November 2017 19:27
Untitled Document

In Oktober was Vrydag die 13de alles behalwe ’n ongelukkige dag by Laerskool Witpoort. Dié skool is as Groot FM se laerskool met die beste gees van die jaar aangewys.


Witties wys hoe dinge gedoen word
Foto: Laurette van der Vyver

Die oggend het afgeskop met ’n gedissiplineerde ontruiming toe die noodklokkie lui.

Skielik jaag ’n lang tou karre oor die rugbyveld; ’n ambulans met loeiende sirenes vooraan en die Groot FM bussie en hulle borge agterna. Só is die nuus is oorgedra – Witties weet van gees.

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online