Blouvalkies sit dié tyd van die jaar oral op telefoondrade langs die Bronberg-gebied se paaie, maar die kans om een van naderby te bekyk is skaars. Gerhard Scheepers het die foto geneem.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za