Verbruikersgerig PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 21 November 2017 19:16
Untitled Document

Marie Hattingh van Rayton skryf: 
Dankie dat julle ook julle lesers akkommodeer om die Bronnie nog meer verbruikersgerig te maak.

Die mense ondersteun die maandblad en sy adverteerders so goed omdat dit uit ons kontrei en vir ons kontrei is.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online