Uitkoms vir gesin PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 21 November 2017 19:15
Untitled Document

Hans Rex van Pretoria skryf:
Ek nader julle – asseblief – vir uitkoms vir ’n gesin van ses: Man, vrou, twee seuns (nege en agt jaar oud), asook ‘n tweeling van twee jaar.

Die man is dringend op soek na werk – enige plek in Suid-Afrika. Hy is ’n gekwalifiseerde ketelmaker (Olifantsfontein Rooiseël).

My rede vir dié hulpkreet is omdat ons alles probeer het tot hede, met geen uitkoms nie.

Ek weet omstandighede is moeilik in ons land, maar asseblief, laat daar iemand wees wat hierdie pragtige gesin kan bystaan en tot hulp wees.

Bel my, Hans, by 076-065-9092, of direk vir Ronald (Ronnie) Rothe by 071-682-2505.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online