Geniet Bronnie-verslawing PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 21 November 2017 19:09
Untitled Document

Helena Naudé Potgieter van Tweedracht skryf:
Hierdie liewe boekie van julle beïnvloed darem my lewe!

Die week wat hy verskyn, beplan ek daardie week se aankoperoete so, dat ek hom eerste kry voor ek dalk tuis kom en hom nie gekry het nie.

Dan los ek eers weer alles wanneer ek tuis kom en lees hom eers voor ek die pakkies uitpak. Ai, ek geniet die verslawing. Dankie julle!

Plesier en dankie, jy. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online