Elke keer beter PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 21 November 2017 19:09
Untitled Document

Henk Smit van Pretoria skryf:
‘Van ‘n tragedie tot ‘n groot nageslag’ in Die Bronberger se Oktober-uitgawe: Baie dankie dat julle my skrywe geplaas het. Ek hoop julle lesers het dit geniet.

Elke uitgawe wat ek van julle lees is beter as die vorige. Wow, julle doen ongelooflike werk vir ’n onafhanklike publikasie!

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online