Bronnie is doeltreffend PDF Print E-mail
News - Briewe
Tuesday, 21 November 2017 21:07
Untitled Document

Dirk Hanekom van Pretoria skryf:
Baie dankie vir die plasing van die artikel oor CVO Skool Pretoria wat 25 jaar oud is asook ons kleuterskooladvertensie. Ek vind julle publikasie baie doeltreffend en met interessante nuus uit die omgewing.

 

© 2019 Die/The Bronberger