Die dag toe die Moreleta wild was PDF Print E-mail
News - Toeka se dae
Saturday, 21 October 2017 15:54
Untitled Document

Dié foto wys hoe die Moreletaspruit bykans 40 jaar gelede die Ou Militêre-pad, wat toe nog ‘n grondpad was, oorstroom het. Dié pad het later Louis Botha-rylaan geword en word vandag January Masilela-rylaan genoem. Regs van die pad kan die Bronberg gesien word op die plek waar die ingang na die Faerie Glen Natuurreservaat vandag is. Dit word beraam dat die foto in 1978 geneem is. Talle huise in Murrayfield en aangrensende voorstede is in dié vloed oorstroom


Foto: www.up.ac.za/watertshwane

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online