Pragtige tydskrif PDF Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 21 October 2017 15:27
Untitled Document

Fanie Venter van die Witpoort-distrik skryf:
Hiermee wil ek net ‘n kompliment gee aan die redaksie van die tydskrif , die Bronnie – wat ‘n pragtige tydskrif.

Ek wil net noem dat Milanné Louw, wat einde September klaargemaak het by Witpoort Laerskool, vir amper vier jaar saam met Tannie Sarie, oor wie julle vroeër berig het, gewerk het.

Beste wense met julle boek.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online