Beste reaksie uit Bronnie PDF Print E-mail
News - Briewe
Saturday, 21 October 2017 15:21
Untitled Document

Anita Robertson van Kleinfontein skryf:
Baie dankie, Bronnie, vir my advertensie geplaas in die verjaarsdag-uitgawe. Ek het oral geadverteer vir die verhuring van my huis. Die Bronnie was skaars uit toe kry ek twee goeie navrae. In die toekoms sal ek slegs in Die Bronberger adverteer.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online