Jeugrugby PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 September 2017 19:14
Untitled Document


Jeugrugby uit die boonste rakke is onlangs op Cullinan se velde opgedis toe drie klubs aan wedstryde tussen verskillende ouderdomsgroepe deelgeneem het. Die drie kranige klubs was Cullinan Rugbyklub, Arende Jeug en Pretoria se Harlekyne.
Foto Herman Grobler .

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online