Flink-dinkers PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 September 2017 19:07
Untitled Document

Met die jaarlikse Wiskunde Olimpiade het Tygies bewys dat hulle flink kan dink met wiskunde.


Van links na regs: Nina-Jane Potgieter (graad ses: tweede plek), Riko Lourens (graad vier: derde plek), Hanru Engelbrecht (graad vyf: vyfde plek) en Marko Hildebrand (graad vyf: tweede plek). Nina-Jane het ook aan die provinsiale Wiskunde Olimpiade deelgeneem

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online