Presda inhuldiging PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 September 2017 19:06
Untitled Document

Presda Laerskool in Zwavelpoort se nuwe rekenaarsentrum is op 18 Augustus ingehuldig met skriftuur, gebed en spesiale items deur die graad R en RR-, graad een- en die senior-koor, sowel as kitaar- en blokfluitspel. Absa Trust het splinternuwe rekenaars aan dié laerskool geskenk.


Die graad RR en R-koor

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online