Skitter soos sterre PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Monday, 25 September 2017 19:05
Untitled Document

Tygieland se graad R-leerlinge het op 25 Augustus met brawe hartjies die verhoog betree by die Kleutertalentdag. Trotse ouers het gaan kyk hoe hulle opgetooide kinders gediggies opsê. Vriendelike gesiggies, vrolike kinderstemmetjies en kameras wat flits het die geleentheid gekenmerk.


Chase Mocke en Hanco Riekert


Juandré Minne en Morné Daneel


Die Hasies, Bytjies en Uiltjies 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online