Al drie die Tygiekore het aan die jaarlikse koorfees, wat in Augustus by Laerskool Tygerpoort aangebied is, deelgeneem. Daar was agt kore, insluitende die ATKV Applous hoërskoolkoorwenner vir meisies, Afrikaans Hoër Meisieskool, wat die aand op ‘n hoë noot afgesluit het. Op die foto is ‘n geesdriftige Tygiekoor in aksie
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za