Tehuis ontruim PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 25 September 2017 18:57
Untitled Document

’n Suksesvolle ontruimingsoefening is laataand op die laaste Dinsdag van Augustus by die Paul Jungnickelhuis in Zwavelpoort deurgevoer. Lede van  MZT-gemeenskapsveiligheid het met die oefening gehelp en die nagenoeg 140 inwoners het die gebou binne 12 minute ontruim. Mike Strange, raadslid vir die gebied en leierlid van MZT, staan op die voorgrond.


Foto: Trix van den Berg

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online