Dankbaar PDF Print E-mail
News - Kommentaar
Monday, 25 September 2017 18:50
Untitled Document


Spotprentjie deur Frans Esterhuyse

Ons is dank verskuldig aan elke liewe leser en adverteerder vir die meelewing en ondersteuning wat ons geseënd was om oor die afgelope 15 jaar te kon ontvang: Baie, baie dankie.

Dié herdenkingsuitgawe is, soos telkens met ons verjaardae, weer ’n lywige uitgawe met ’n verhoogde drukoplaag en ook daarvoor sê ons dankie.

Oor twee raakvatvroue, Tania en Jeanette, wat ’n groot deel van die 15 jaar saam met ons stap, is ons diep dankbaar en ook oor ons drukkersvriende, Allen en Lydia van Seriti. Dankie!

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online