Waardeer opreg PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 September 2017 18:49
Untitled Document

Riana Lombaard van Sterrewag skryf:
Ek wil net baie dankie sê vir die artikel oor die kunstenaar, Eben Germishuys, in die Bronnie. Sommer alles daarin is puik – soos altyd.

Sekere dinge kan geld nie koop nie. Wanneer ek Eben se dankbaarheid ervaar is dit een van daardie dinge. Hy hou die uitgawe met altwee hande vas en wys vir almal. Dankie. Weet ek waardeer dit opreg.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online