Veels geluk PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 September 2017 18:48
Untitled Document

Lilla du Preez van Pretoria skryf:
Veels geluk Bronberger met julle vyftiende verjaardag! Dit is voorwaar ‘n prestasie om iets uit niets te bou.

Nou het ek gewonder waarom is Die Bronberger ’n sukses? Ek glo dit is omdat julle die gemeenskap dien. Julle gee om vir die omgewing, vir sy inwoners en vir die besighede wat die inwoners bedien.

Die interessante artikels oor die verlede, die humor en natuurlik Vreethans dra by tot die uitsien na elke maand se Bronnie. Mag julle nog lank julle goeie werk voortsit.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online