So bekend PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 September 2017 18:46
Untitled Document

Ella Lösch van Bashewa skryf:
My skoonsuster, Renate, wat eers hier in Bashewa gebly het en tans in Windhoek bly het die volgende laat weet:

“Dit is so lekker om weer te ontspan met ‘n paar Bronbergers. Die uitgewers doen ‘n wonderlike werk in hulle gemeenskap. Alles is vir my nog so bekend en Ou Poon se Plotpraatjies nog steeds die gunsteling.”

“Behalwe die familie sirkuleer die Bronnies nou ook by twee aftree-oorde in Windhoek.”

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online