Baie geluk, Bronnie PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 25 September 2017 18:39
Untitled Document

Denyse van Hoepen van Zwavelpoort skryf:
Die verjaardagkoek op Facebook lyk lekker, maar ek verslind al 15 jaar die Bronnie en is nog nie moeg vir hom nie – ook nie vir sy mense nie! 

Dot Chalmers van Centurion skryf:
Geluk Bronnie, mag ons nog jare se lekker lees geniet.

Karen Britz van Rayton skryf: 
Baie geluk met 15 jaar. Voorwaar puik leesstof.

Alet Erasmus van Kleinfontein skryf:
Baie geluk aan die Bronnie en ’n groot dankie aan die redaksiespan en adverteerders!

Bubbles Visagie van die Oos-Rand skryf:
Geluk met wat behaal is en voorspoed in wat kom!

Jo Raubenheimer van Hennopspark skryf:
Baie geluk Angie en Gerhard! Hou asseblief aan met die goeie werk.

Helena Potgieter van Tweedracht skryf:
Baie geluk aan ’n wenspan!

Herman Grobler van Rayton skryf:
Baie geluk en doen so voort!

Deon van Rensburg van Mooiplaats skryf:
Julle is darem maar Ysters!!!

Marie Hattingh van Rayton skryf:
Baie geluk aan die Bronnie. Mag die Bronnie nog baie, baie meer jare vorentoe ons maandtydskrif wees. Voorwaar elkeen van hulle ’n meesterstuk. Sluit asseblief die ander mense agter die gordyn ook in by die gelukwense. Baie dankie julle.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online