Kleuters met talent PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 August 2017 12:12
Untitled Document

Die Kaalvoet-kleuters van Laerskool Witpoort het op 1 Augustus aan die skool se jaarlikse Kleutertalentdag deelgeneem. Elke kleuter het voor die Julie-vakansie ’n gediggie gekry en het hard geoefen om die woorde onder die knie te kry. Mammas, pappas, oumas en oupas het gaan kyk hoe die gedigte voorgedra word. Elize Steenkamp, eienaar van Artklop drama-ateljee, het die beoordeling behartig

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online