In lewende lywe Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 August 2017 14:10
Untitled Document

Dit is nie elke dag wat netbalspelers die kans kry om een van hulle heldinne in lewende lywe te sien nie. Ine-Marie Venter, ’n hoofdoel-netbalspeler vir die Proteas asook van Jaguars en Tuks, het onlangs help pryse uitdeel by Laerskool Tygerpoort se netbalprysuitdeling. Links van haar is Erik le Roux, sporthoof, en regs is die skoolhoof, NJ Coetzee

 

© 2020 Die/The Bronberger