Hazeldean-bergfietsdag lok hordes PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 22 August 2017 12:08
Untitled Document

Die winter-bergfietsren (MTB) van Hazeldean Cowhouse in die tweede week van Julie was, ondanks die gure weer, ’n groot sukses. Die hordes deelnemers was in vervoering oor die roete op die geskiedkundige ou plaas. Die foto’s is verskaf.


Dit het bontstaan gekos by die beginpunt waar groepe bergfietsjaers op hulle wegspringbeurt gewag het


Deelnemers was gaande oor die roete op die ou plaas


Oor ’n houtbruggie op pad eindpunt toe


Groot en (baie) klein het die Hazeldean-bergfietsren geniet

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online