Duur speletjie PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 24 July 2017 20:07
Untitled Document


Kinders wat in die Donkerhoekgebied met vuur gespeel het, het groot skade aangerig toe ’n aantal voertuie uitgebrand het voor die brand geblus kon word. Die kinders het die vuur op Karel Gerber se hoewe begin en het glo toe die hasepad gevat. Mense van die omgewing het gehelp om die brand onder beheer te bring. Die voertuie behoort aan ’n buurman van Karel, Jeff  Ntaltleng
Foto: Karel Gerber

 

 

 

 

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online