Moordverdagtes vasgetrek PDF Print E-mail
News - Aktueel
Monday, 24 July 2017 20:06
Untitled Document

Twee verdagtes is op 22 Junie in hegtenis geneem op aanklagtes van moord en huisbraak by Bert en Bets van Rensburg se Welbekend-kleinhoewe. Bert is op 25 Mei uit sy huis geneem en is in ’n knielende houding van agter af deur sy nek en kop doodgeskiet. Sy vrou, Bets is aangerand.


Bert van Rensburg
Foto: Zaskia Conti

Altwee verdagtes het reeds in die Cullinanse Landdroshof verskyn. Die saak is tot 20 September uitgestel vir verdere ondersoek.

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online