Die winter se ware byt het vanjaar lank geluier voor hy met sy ysige tande toegeslaan het. Mia Lino het haar warm toegewikkel in serp en mus voor sy in ’n Cullinanse kuiertuin uitgespan het.
Besoek die Suid-Afrikaanse Departement van Gesondheid se webwerf vir alle amptelike inligting en opdaterings rakende COVID-19 by www.SAcoronavirus.co.za