Wonderlike prestasie PDF Print E-mail
News - Briewe
Monday, 24 July 2017 19:56
Untitled Document

Lilla du Preez van die Bronberg-gebied skryf:
Sterkte met die voorbereiding van die verjaardag-uitgawe. Dis ’n wonderlike prestasie om 15 jaar oud te word.

Dankie, Lilla. Die Bronnie is dankbaar en bevoorreg om sy 15e verjaardag in September met ‘n spesiale gedenkuitgawe te kan vier. Lesers en adverteerders word almal genooi om deel van dié uitgawe te word. Lees asseblief ons advertensie op bl 41. – Red

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online