Vasvra wenners PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 June 2017 04:07
Untitled Document

Die NG Kerk Rayton se Kuierhoekiegroep het dié gemeente se jaarlikse Bybelvasvra gewen. Die wenspan is van links na regs, voor: Elsie Geldenhuys, Magriet Pretorius, Johan Pretorius, René Matthyssen en Elri Matthyssen. Agter: Koos Pienaar, beoordelaar ds Chris Lötter en Hennie Malan

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online