News -
Ons Omgewing
|
Tuesday, 27 June 2017 06:08 |
Untitled Document
Op Karel Gerber se Donkerhoekhoewe is ’n veldblomplant ontdek wat baie skaars vir die gebied is. Trouens, volgens plantkundige Petro Lemmer is dit die heel eerste keer dat die spesies, Ceropegia crassifiolia, in Gauteng aangeteken is. Die plant is van die melkbosfamilie en staan ook in die volksmond as ‘boesmanspyp’ bekend. Karel het die foto geneem
|
|