Wêreldklas klavier PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 June 2017 04:05
Untitled Document

Laerskool Tygerpoort se skoolhoof, NJ Coetzee, kultuurhoof, N Coetzee, en K Roberts van die beheerliggaam se kultuur-afdeling by hulle nuwe wêreldklas klavier, wat jare lank op die skool se wenslysie was. Dié skool bied jaarliks die Pretoria-Eisteddfod se afdelings solosang, graad R tot sewe, en kore-kompetisie aan en hulle kultuur-departement bied ook etlike koorfeeste, talentaande en elke drie jaar ‘n groot Revue aan

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online