Hemelvaart só gevier PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 June 2017 04:04
Untitled Document

Hemelvaart word jaarliks by Laerskool Tygerpoort gevier. Vanjaar het Tygies vroeg op Donderdag 25 Mei op die paviljoen bymekaar gekom om na ’n boodskap van dominee Quentin te luister. Daarná is duiwe en wit ballonne losgelaat.


Sonja Müller, bemarker by Laerskool Tygerpoort; Lizelle Janse van Rensburg, befondsing en bemarking; en Marlizet Dempers en Tersia Gouws, altwee van Kungwini Welsynsorganisasie

Tygies gebruik dié dag ook om kos in te samel vir die minderbevoorregte gesinne van die skool. Dié keer kon die skool sy eie koskas volmaak en ook gaan uitdeel aan Kungwini Welsynsorganisasie in Zwavelpoort.


Wit ballonne en duiwe word losgelaat


Tygies op die paviljoen met die Hemelvaartdiens

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online