Vuurwater in die winter PDF Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 June 2017 04:03
Untitled Document

Duisende besoekers het die jaarlikse Mampoerfees op 3 Junie by die Willem Prinsloo Landboumuseum bygewoon. Daar was pretkompetisies, boeresport, ‘n vlooimark, toere deur die 1880-huis, demonstrasies, ‘n biertuin en volop geleenthede om mampoer per sopie te proe.


Mampoerstoker, Hennie Bronkhorst van Pretoria, met die wisseltrofeë wat hy gewen het vir beste peer-mampoer en beste verouderde drank


Deelnemers aan die aartappelskil-pretkompetisie, van links na regs voor: Will-Mari Geyer, Wilma Pieterse, Niekie Van den Berg, Sakkie Kotze van die ATKV en Waldomar Marais. Agter: Issie Kroetze, Mariana Zdara, bestuurder van die Willem Prinsloo Landboumuseum, Dietmar Wiese, Terry Maree en Elize van den Berg
Foto: ATKV


Bianca van der Watt, Christiaan Herbs en Mars Coetzee met bottels mampoer wat hulle gewen het
Foto: Mampoer Kultuurstokersgilde


Michael Botha proe die vuurwater
Foto: Mampoer Kultuurstokersgilde


Brandon Seven Terblanché en Lelani Viljoen met hulle aankope
Foto: Mampoer Kultuurstokersgilde


WB Van Zijl, Christi-Mari Duvenage, Marinelle van Zijl, James Duvenage en Annushka Kruger
Foto: Mampoer Kultuurstokersgilde

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online