Hartseer vaarwel Print E-mail
News - Ons Mense
Tuesday, 27 June 2017 06:02
Untitled Document

Marie Lademann, eggenote van Rayton se bekende veearts, dr AG Lademann, is op 29 Mei ná ‘n stryd met kanker in die ouderdom van 75 jaar oorlede. Marie was oor die jare by verskeie vroue-aksies betrokke. Haar begrafnis was op 5 Junie vanuit die NG Kerk Rayton. Die diens is deur dominee Chris Lötter waargeneem.

 

 

© 2020 Die/The Bronberger