Plakkershutte brand PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 27 June 2017 03:54
Untitled Document

Ongeveer 15 plakkershutte is in ’n brand by Cemetery View Plakkerskamp naby Woodlands Boulevard vernietig. Die brand het om 1 vm op 28 Mei uitgebreek en die polisie en paramedici was gou op die toneel. Die oorsaak van die brand is nie bekend nie, maar in die winter word baie vure aangesteek om die mense warm te hou. Die Wilds-landgoed se veiligheidafdeling sê dat ’n aantal aangeklamde plakkers op die toneel was en dat hulle daarvan beskuldig word dat hulle die brand begin het.


Foto: Amelia Venter

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online