Rommelhoewe PDF Print E-mail
News - Aktueel
Tuesday, 27 June 2017 03:53
Untitled Document

Die hoewe aan die voet van die Bronberg wat grens aan die steengroef tussen die koopsentrum op Zwavelpoort en die Paul Jungnickelhuis, het erg verval en lyk deesdae na ’n rommelhoop wat swak bestuur word. Inwoners van die omgewing is ontsteld oor die toestand en vrees dat dit ’n gesondheidsgevaar kan inhou. Die plakkerskamp noord van die steengroef en baksteenmakery, blyk die grootste bron van die gemors te wees.


Foto’s: Trix van den Berg

 

 

© 2016 Die/The Bronberger
Powered and hosted by Bronberg Online